Email us for queries about bookings between 8AM - 5PM or give us a call from 8 AM - 10PM to make a booking.

INLIGTING OOR ONS KONTREI GASTEHUIS

Aanvanklik was die eerste huise van sinkplaat gebou vanuit die konsentrasiekamp buite Uitenhage. 

Die idee was om van huwelikspaar tot besigheidsman te huisves. Sederdien het die plekke uitgebrei en nuwe persele aangekoop en herontwikkel om meer voorsiening te maak vir besigheidsmense en hul werknemers. Volkswagen Suid Afrika is die grootste werkgewer op Uitenhage en die motor industrie en gepaargaande besighede lok heelwat besoekers.

DIE OMGEWING EN ONS FASILITEITE

Op Uitenhage is daar 3 museums, n golfbaan en winkelsentrums met al die nodige handels merke. Uitenhage het n goeie sentrale ligging. Die wereldbekende ADDO Olifant park is ongeveer 50 kilometer verder, Jeffreysbaai le ongeveerd 55 kilometer weg en die lughawe van Port Elizabeth le 40 kilometer.

Die omgewing is die begin van die karoo en wildsplase, sybokhaar en citrus is n baie groot bedryf.

Ons het 8 selfsorg-eenhede en 10 addisionele kamers. Ons verskaf ook enige etes op aanvraag wat bedien word in n aparte eetsaal.

Daar is veilige parkering beskikbaar met sommige van die parkeer plekke onderdak. Elke kamer het dstv, n yskas en ketel met n en-suite badkamer met n stort.

Skoonmaak dienste word daagliks verskaf. Selfsorg eenhede wissel van een tot twee slaapkamer eenhede. Daar is ook voldoende braaigeriewe beskikbaar.

Daar is ook toegang tot wi-fi op die perseel.

INFORMATION ABOUT OUR COUNTRY GUEST HOUSE

Initially, the first houses of corrugated iron were built from the concentration camp outside Uitenhage.

The idea was to house from married couple to businessman. Since then, the sites have expanded and purchased and redeveloped new premises to make more provision for business people and their employees. Volkswagen South Africa is the largest employer in Uitenhage and the car industry and associated businesses attract many visitors.

THE ENVIRONMENT AND OUR FACILITIES

At Uitenhage there are 3 museums, a golf course and shopping centers with all the necessary brands. Uitenhage has a good central location. The world famous ADDO Elephant Park is approximately 50 kilometers away, Jeffreys Bay is approximately 55 kilometers away and Port Elizabeth Airport is 40 kilometers away.

The area is the beginning of the karoo and game farms, mohair and citrus are a very big industry.

We have 8 self-catering units and 10 additional rooms. We also provide any meals on request that are served in a separate dining room.

Secure parking is available with some of the parking spaces covered. Each room has a dstv, a fridge and a kettle with an en-suite bathroom with a shower.

Cleaning services are provided daily. Self-catering units range from one to two bedroom units. There are also adequate braai facilities available.

There is also access to wi-fi on site.

Email us for queries about bookings between 8AM - 5PM or give us a call from 8 AM - 10PM to make a booking.